KURSUSSE

VOETSPORE – KURSUSSE

Ons Voetspore-reeks bestaan uit 4 stappe: Wen, Vestig Toerus & Stuur. Dit is die proses wat ons volg om elkeen in ons gemeente by ons Mandaat en Visie uit te kry! Ons nooi jou graag uit om betrokke te raak en ons kursusse by te woon.

  • Voetspore STAP 1 – Wen

    • Voetspore 1-Sessie: Verstaan ons Mandaat en Visie, en jou betrokkenheid daarby.
    • Word ‘n lidmaat van die gemeente
    • Nuwe Lewe: Sluit in Wedergeboorte (om jou redding vas te maak), Waterdoop (openbare belydenis dat jy ‘n kind van God is) en meer oor die Heilige Gees
  • VOETSPORE STAP 2 – VESTIG

    • Vrymakende Waarhede: Bybelse beginsels wat jou help om vry te kom van dinge wat jou gebonde hou
    • Ontdek Jou Roeping: Ontdek jou unieke lewensdoel en waarvoor die Here jou geskape het – binne en buite die lokale kerk!
    • Lewende Stene: Ons moedig elkeen aan om betrokke te raak in ‘n area en om saam aan die ‘geestelike huis’ by Lewende Woord Hazeldean te bou (1 Pet. 2:5)

    AREAS VAN BETROKKENHEID

    VOETSPORE STAP 2 – VESTIG

  • VOETSPORE STAP 3 – TOERUS

    • Bybelse Fondasies: Verstaan die basiese beginsels van die Woord en hoe jy dit in jou lewe kan toepas
    • Profetiese Skool: Ons word almal geroep om die Here se stem te ken! Leer hoe om die stem van die Here duidelik te hoor/onderskei en in die profetiese gawe te beweeg
    • Finansiële Seminaar: Word toegerus met Bybelse finansiële beginsels vir ‘n lewe van finansiële vryheid en seën!

  • VOETSPORE STAP 4 – STUUR

    • Dissipelmakers: Word toegerus om Jesus se Groot Opdrag te gehoorsaam, naamlik om dissipels te maak en self ‘n dissipel te wees.
    • Dien- & Bedieningspanopleiding : Word toegerus met riglyne om te dien en ander mense met d.m.v. gebed te bedien – binne en buite die plaaslike kerk!
    • Groepe: Leer hoe om ‘n omgee-, groei-, belangstellings- of familiegroep te fasiliteer & lei jou eie groep
    • Beweeg in jou roeping binne en buite die lokale kerk, gebaseer op LW se Mandaat en Visie!

    VOETSPORE STAP 4 – STUUR

Voetspore STAP 1 – Wen

  • Voetspore 1-Sessie: Verstaan ons Mandaat en Visie, en jou betrokkenheid daarby.
  • Word ‘n lidmaat van die gemeente
  • Nuwe Lewe: Sluit in Wedergeboorte (om jou redding vas te maak), Waterdoop (openbare belydenis dat jy ‘n kind van God is) en meer oor die Heilige Gees.

Voetspore STAP 2 – Vestig

  • Vrymakende Waarhede: Bybelse beginsels wat jou help om vry te kom van dinge wat jou gebonde hou
  • Ontdek Jou Roeping: Ontdek jou unieke lewensdoel en waarvoor die Here jou geskape het – binne en buite die lokale kerk!
  • Lewende Stene: Ons moedig elkeen aan om betrokke te raak in ‘n area en om saam aan die ‘geestelike huis’ by Lewende Woord Hazeldean te bou (1 Pet. 2:5)
    AREAS VAN BETROKKENHEID

Voetspore STAP 3 – Toerus

  • Bybelse Fondasies: Verstaan die basiese beginsels van die Woord en hoe jy dit in jou lewe kan toepas
  • Profetiese Skool: Ons word almal geroep om die Here se stem te ken! Leer hoe om die stem van die Here duidelik te hoor/onderskei en in die profetiese gawe te beweeg
  • Finansiële Seminaar: Word toegerus met Bybelse finansiële beginsels vir ‘n lewe van finansiële vryheid en seën!

 Voetspore STAP 4 – Stuur

  • Dissipelmakers: Word toegerus om Jesus se Groot Opdrag te gehoorsaam, naamlik om dissipels te maak en self ‘n dissipel te wees.
  • Dien- & Bedieningspanopleiding : Word toegerus met riglyne om te dien en ander mense met d.m.v. gebed te bedien – binne en buite die plaaslike kerk!
  • Groepe: Leer hoe om ‘n omgee-, groei-, belangstellings- of familiegroep te fasiliteer & lei jou eie groep
  • Beweeg in jou roeping binne en buite die lokale kerk, gebaseer op LW se Mandaat en Visie!

AREAS VAN BETROKKENHEID

Kom raak betrokke in ‘n area waar jy kan groei en ‘n verskil maak in die Koninkryk!

  • Aanbidding
  • Administrasie
  • Bedieningspan
  • Behoeftiges
  • Bemarking
  • Besigheidsmanne
  • Bybelse Fondasies
  • Bestuur
  • Dansskool
  • Diensspanne
  • Die Woord in Diepte
  • Dissipelmakers
  • Elementary Hebrew
  • Enkellopendes
  • Evangelisasie-skool
  • Finansiële Seminaar
  • Finansies
  • Gasvryheid
  • Gebedsbediening
  • Genesingskool
  • Groepe: Belange-, Familie-, Groei-, Gebed-, Omgee- of Selgroepe
  • Hersteldinamika
  • Hospitaalbediening
  • Huwelike
  • Kinders
  • Kleingroepfasilitering
  • Manne
  • Ontdek Jou Roeping
  • Profetiese Skool
  • Sendelinge
  • Senior Burgers
  • Skool van Gebed
  • Tieners
  • Vroue
  • Weduwees

Indien iemand wil betrokke raak in ‘n area wat nie hierbo gelys is nie, kontak ons gerus.

Meer inligting:

Algemeen:
Werner Botes:
071 528 8115

Groepe:
Zandré Marx:
082 653 2530 / Anzette Marx: 083 650 9284

KALENDER

October 2020

November
SU
MO
TU
WE
TH
FR
SA
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2
3
4
5
6
7
Events for October

1st

No Events
Events for October

2nd

No Events
Events for October

3rd

No Events
Events for October

4th

No Events
Events for October

5th

No Events
Events for October

6th

No Events
Events for October

7th

No Events
Events for October

8th

No Events
Events for October

9th

No Events
Events for October

10th

No Events
Events for October

11th

No Events
Events for October

12th

No Events
Events for October

13th

No Events
Events for October

14th

No Events
Events for October

15th

No Events
Events for October

16th

No Events
Events for October

17th

No Events
Events for October

18th

No Events
Events for October

19th

No Events
Events for October

20th

No Events
Events for October

21st

No Events
Events for October

22nd

No Events
Events for October

23rd

No Events
Events for October

24th

No Events
Events for October

25th

No Events
Events for October

26th

No Events
Events for October

27th

No Events
Events for October

28th

No Events
Events for October

29th

No Events
Events for October

30th

No Events
Events for October

31st

No Events

No event found!

Kontak ons

hazeldean@lewendewoord.co.za

082 759 7366

Hazeldean • Pretoria Oos