VRYMAKENDE WAARHEDE

Die dinamiek van vrymakende, Heilige Gees-geïnspireerde Woordwaarhede is noodsaaklik vir elke Christen wat ‘n Goddelike lewe van volheid en oorvloed wil geniet.

WANNEER:

Sondae, 22 Julie – 26 Augustus (5 weke)

16:00 – 18:30

WAAR:

Aanlynkursus via Zoom

KOSTE:

Gratis (Siende dat hierdie finansieel uitdagende tye is, bied ons die kursus gratis aan. Indien iemand ‘n bydrae wil maak, is julle welkom.)

RSVP:

Bespreek asb. voor Vrydag, 20 Julie by Rimmon: 082 759 7366

ONDERWERPE:

  • Vaderhart van God
  • Wandel in Vryheid
  • Skeppingsdoel
  • Geregtigheidstand
  • Annklag
  • Vrees
  • Verwerping
  • Mag van Woorde
  • Vergifnis
  • Vloeke
  • Genesing
  • Seksualiteit
  • Selfbeeld
  • Oorwin die Wêreld
  • Geloof
  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date

2020 Aug 05

Time

6:00 pm - 8:00 pm
QR Code
0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Kontak ons

hazeldean@lewendewoord.co.za

082 759 7366

Hazeldean • Pretoria Oos