
HUWELIKE MAAK SAAK
Dit is Lewende Woord se begeerte om te sien dat God se oorspronklike plan met huwelike herstel sal word! Die Here het die huwelik ingestel en van die begin af geseën. Ons nooi julle om saam die beginsels in die Woord te ontdek sodat julle as paartjie jul huwelik ten volle kan geniet!
WANNEER:
Sondae, 19 Julie – 16 Augustus (5 weke)
16:00 – 18:30
WAAR:
Aanlynkursus via Zoom
KOSTE:
Gratis (Siende dat hierdie finansieel uitdagende tye is, bied ons die kursus gratis aan. Indien iemand ‘n bydrae wil maak, is julle welkom.)
RSVP:
Bespreek asb. voor Vrydag, 17 Julie by Rimmon: 082 759 7366
ONDERWERPE:
~ Man & Vrou het Hy hulle Geskape
~ Emosionele Genesing
~ Kommunikasie
~ Seksuele Intimiteit

Leave a Reply
Want to join the discussion?Feel free to contribute!