Gemeente Zoom-Sessie

Ons nooi jul graag na ‘n Zoom-Sessie Woensdag 8 Julie om 20:00!

▪️Ons sien uit om almal te sien en ‘n bietjie gesels, so julle is welkom om vanaf 19:40 in te skakel!

▪️Ons sal om 20:00 met die sessie begin. ‘n Paar kundiges in ons gemeente gaan oor die volgende aktuele onderwerpe gesels en almal ook geestelik bemoedig.

~ Jou fisiese gesondheid (Zandré Marx)
~ Die politiek (Anton Alberts)
~ Jou veiligheid (Hercules Huyser)
~ Jou kinders & die skool (Hennie Rheeders)

▪️Daar sal ook ‘n geleentheid vir vrae en antwoorde wees!

▪️ RSVP asb. voor 8 Julie, sodat ons weet vir hoeveel om voor te berei.

▪️Ons sal die Zoom ‘link’ vroegtydig aanstuur. Nooi gerus mense om saam in te skakel!

Date

2020 Jul 08

Time

8:00 pm - 10:00 pm
QR Code
0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Kontak ons

hazeldean@lewendewoord.co.za

082 759 7366

Hazeldean • Pretoria Oos